Doen die toets vir evaluasie van chroniese lugwegsiekte (CAAT)
Dit sal u en u gesondheidsorgkundige help om die impak te meet wat u longsiekte op u welstand en daaglikse lewe het. U en u gesondheidsorgkundige kan u antwoorde en die toets se uitslag gebruik om die praktiese hantering van u longsiekte te help verbeter. Dit kan u ook help om die grootste voordeel uit behandeling te trek.